Die vroulike hoofkarakter, Gretl, se ouma was n Jodin wat met n Duitser getroud is. Haar ma was dus half-Joods en haar pa patrioties Duits. Sy en haar suster is slegs 25% Joods, maar in Nazi-Duitsland is Jode in 1944 na Auschwitz gestuur selfs in die derde en die vierde geslag.
Reviews
There are no reviews yet.