Leer My Lees (Vlak 4) – Tippie By Die Dieretuin
Original price was: $2.99.$2.39Current price is: $2.39.
(In Stock)
Leer Speel-Speel Lees Saam Met Tippie!
Hierdie Vrolik Gellustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild..Elke Boek In Die Reeks Bevat:’N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;..Helder, Kindervriendelike Illustrasies;..
‘N Woordeskatlys, ‘N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En ‘N Bladsy Met Voltooi Die Sinne Gebaseer Op Die Leesstuk. Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te L.
Reviews
There are no reviews yet.