Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop
Sale

Seeperde

Original price was: $8.00.Current price is: $6.40.

(In Stock)

SKU: I34492679 Category:

As mens die eerste keer vir Billy sien, sal jy dink hy’s net ‘n perd. ‘n Bruin perd met ‘n wit vlek tussen die o. Maar Stella weet van beter. Wanneer sy op Billy se rug klim en deur die woud galop, is alles net perfek! Sy kan nie wag om n skool saam met haar maat Mira by die pragtige perdeplaas langs die see te gaan ry en nuwe toertjies te leer nie.

Maar tannie Lara, die eienaar van die perdeplaas, het ‘n geheim … ‘n geheim wat die einde van die kinders se perdrylesse kan beteken. Wanneer Stella uitvind wat dit is, moet sy baie vinnig ‘n plan beraam om haar geliefde perdryskool te red. Kan die interessante nuwe musiekjuffrou by die skool dalk help? Hoekom voel dit asof die nare Runette alles probeer bederf? Gelukkig het Stella en Mira ‘n plan, ‘n plan wat almal op die dorp se asem sal wegslaan.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Seeperde”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop