Vasbyt Vyf: Die ontvoering (Ontsnapping)
Original price was: $9.99.$7.99Current price is: $7.99.
(In Stock)
Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handr, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan! Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handr wt wat hulle gesien het en daar is net een oplossing: hulle moet die meisies red. Maar toe al hulle planne verkeerd loop, word die twee seuns sowel as Jaco se sussie, Karli, ook deur die ontvoerders vasgekeer. Nou moet die vyf kinders leer vasbyt en planne maak.
Reviews
There are no reviews yet.